Spreuke 22:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Sodat jou vertroue op Jehovah kan wees,+ het ek vandag vir jou kennis gegee, ja, vir jou.