3 As ’n man honderd keer vader word+ en hy baie jare lewe, sodat die dae van sy jare talryk sou word,+ maar sy siel nie genoeg kry van goeie dinge nie+ en selfs die graf hom nie ten deel geval het nie,+ dan moet ek sê dat een wat te vroeg gebore is, beter daaraan toe is as hy.+