-
Prediker 9:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 Almal is dieselfde in wat almal het.+ Een uiteinde+ is daar vir die regverdige+ en die goddelose,+ die goeie en die reine en die onreine, en die een wat offerandes bring en die een wat nie offerandes bring nie. Die goeie is dieselfde as die sondaar;+ die een wat sweer, is dieselfde as iemand wat bang was vir ’n geswore eed.+
-