Prediker 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 die dag wanneer die bewakers van die huis+ bewe, en die lewenskragtige manne hulle gebuig het,+ en die vroue wat maal,+ opgehou werk het omdat hulle min geword het, en die vroue wat deur die vensters kyk,+ dit donker gevind het; Prediker Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:3 Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek,2016/11, bl. 6 Die Wagtoring,2008/11/15, bl. 23
3 die dag wanneer die bewakers van die huis+ bewe, en die lewenskragtige manne hulle gebuig het,+ en die vroue wat maal,+ opgehou werk het omdat hulle min geword het, en die vroue wat deur die vensters kyk,+ dit donker gevind het;