Jesaja 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die hoogmoedige oë van die mens sal verlaag word, en die verwaandheid van die manne sal neergebuig word;+ en Jehovah alleen sal in dié dag hoog verhef word.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:11 Jesaja se profesie I, bl. 51 Die Wagtoring,1994/12/1, bl. 11
11 Die hoogmoedige oë van die mens sal verlaag word, en die verwaandheid van die manne sal neergebuig word;+ en Jehovah alleen sal in dié dag hoog verhef word.+