Jesaja 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Jehovah het vir Jesaja gesê: “Gaan asseblief uit om Agas te ontmoet, jy en jou seun Sear-Jasub,+ na die end van die leikanaal+ van die boonste dam langs die grootpad van die wassersveld.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:3 Jesaja se profesie I, bl. 102-104
3 En Jehovah het vir Jesaja gesê: “Gaan asseblief uit om Agas te ontmoet, jy en jou seun Sear-Jasub,+ na die end van die leikanaal+ van die boonste dam langs die grootpad van die wassersveld.+