Jesaja 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy sal beslis ’n baken vir die nasies oprig en die verstrooides van Israel versamel;+ en die verstrooides van Juda sal hy uit die vier uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:12 Ontwaak!,2010/12, bl. 28 Jesaja se profesie I, bl. 166-167 Oorlewing, bl. 123
12 En hy sal beslis ’n baken vir die nasies oprig en die verstrooides van Israel versamel;+ en die verstrooides van Juda sal hy uit die vier uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+