Jesaja 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle sal op die skouer van die Filistyne in die weste afvlieg;+ saam sal hulle die kinders van die Ooste plunder.+ Na Edom en Moab sal hulle hulle hand uitsteek,+ en die kinders van Ammon sal hulle onderdane wees.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:14 Jesaja se profesie I, bl. 167-168
14 En hulle sal op die skouer van die Filistyne in die weste afvlieg;+ saam sal hulle die kinders van die Ooste plunder.+ Na Edom en Moab sal hulle hulle hand uitsteek,+ en die kinders van Ammon sal hulle onderdane wees.+