Jesaja 26:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ons het swanger geword, ons het geboortepyne gehad;+ ons het as ’t ware aan wind geboorte gegee. Ons bewerk geen ware redding met betrekking tot die land nie,+ en geen bewoners vir die vrugbare land word voortgebring soos by ’n geboorte nie.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 26:18 Die Wagtoring,2001/3/1, bl. 20 Jesaja se profesie I, bl. 281-282
18 Ons het swanger geword, ons het geboortepyne gehad;+ ons het as ’t ware aan wind geboorte gegee. Ons bewerk geen ware redding met betrekking tot die land nie,+ en geen bewoners vir die vrugbare land word voortgebring soos by ’n geboorte nie.+