Jesaja 28:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die verwelkende blom+ van sy pragtige sieraad wat op die hoof is van die vrugbare vallei, sal word soos die vroeë vy+ voor die somer, wat iemand, wanneer hy dit sien, insluk terwyl dit nog in sy palm is. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 28:4 Jesaja se profesie I, bl. 288
4 En die verwelkende blom+ van sy pragtige sieraad wat op die hoof is van die vrugbare vallei, sal word soos die vroeë vy+ voor die somer, wat iemand, wanneer hy dit sien, insluk terwyl dit nog in sy palm is.