Jesaja 28:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want swart komyn word nie met ’n dorswerktuig+ gedors nie; en oor komyn word geen wawiel gerol nie. Want swart komyn word gewoonlik met ’n stok+ uitgeslaan, en komyn met ’n staf. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 28:27 Jesaja se profesie I, bl. 296, 301
27 Want swart komyn word nie met ’n dorswerktuig+ gedors nie; en oor komyn word geen wawiel gerol nie. Want swart komyn word gewoonlik met ’n stok+ uitgeslaan, en komyn met ’n staf.