Jesaja 29:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En dit sal wees net soos in ’n droom, in ’n nagvisioen, met betrekking tot die menigte van al die nasies wat teen Aʹriël oorlog voer,+ ja, almal wat teen hom oorlog voer, en die beleëringstorings teen hom en dié wat hom benoud maak.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 29:7 Jesaja se profesie I, bl. 297-298
7 En dit sal wees net soos in ’n droom, in ’n nagvisioen, met betrekking tot die menigte van al die nasies wat teen Aʹriël oorlog voer,+ ja, almal wat teen hom oorlog voer, en die beleëringstorings teen hom en dié wat hom benoud maak.+