Jesaja 29:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want oor julle het Jehovah ’n gees van diepe slaap uitgestort;+ en hy sluit julle oë, die profete,+ en hy het selfs julle koppe,+ die sieners,+ bedek. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 29:10 Jesaja se profesie I, bl. 298-299
10 Want oor julle het Jehovah ’n gees van diepe slaap uitgestort;+ en hy sluit julle oë, die profete,+ en hy het selfs julle koppe,+ die sieners,+ bedek.