6 want die verstandelose sal pure onsinnigheid spreek,+ en sy hart sal bedryf wat skadelik is,+ om afvalligheid te bedryf+ en verkeerde dinge teen Jehovah te spreek, om die siel van die een wat honger is, leeg te laat bly,+ en hy laat selfs die een wat dors is, sonder iets te drinke bly.