Jesaja 35:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wildernis en die waterlose streek sal jubel,+ en die woestynvlakte sal bly wees en bloei soos die saffraan.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 35:1 Jesaja se profesie I, bl. 369-372, 378-380
35 Die wildernis en die waterlose streek sal jubel,+ en die woestynvlakte sal bly wees en bloei soos die saffraan.+