2 Dit sal vir seker bloei,+ en dit sal werklik bly wees met blydskap en met vreugdegeroep.+ Die heerlikheid van die Liʹbanon sal daaraan gegee word,+ die prag van Karmel+ en van Saron.+ Daar sal dié wees wat die heerlikheid van Jehovah sal sien,+ die prag van ons God.+