Jesaja 42:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied,+ sy lof van die einde van die aarde af,+ julle wat afgaan na die see+ en na alles wat dit vul, o eilande en dié wat daarop woon.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 42:10 Die Wagtoring,2001/12/15, bl. 27 Jesaja se profesie II, bl. 41-42
10 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied,+ sy lof van die einde van die aarde af,+ julle wat afgaan na die see+ en na alles wat dit vul, o eilande en dié wat daarop woon.+