Jesaja 43:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Die wilde diere van die veld sal my verheerlik,+ die jakkalse en die volstruise;+ want ek sal water selfs in die wildernis gee, riviere in die woestyn,+ om my volk, my uitverkorene,+ te laat drink, Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 43:20 Jesaja se profesie II, bl. 55-57
20 Die wilde diere van die veld sal my verheerlik,+ die jakkalse en die volstruise;+ want ek sal water selfs in die wildernis gee, riviere in die woestyn,+ om my volk, my uitverkorene,+ te laat drink,