Jesaja 46:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 wat van die sonsopgang af ’n roofvoël roep,+ uit ’n ver land die man om my besluit uit te voer.+ Ek het dit gespreek; ek sal dit ook laat kom.+ Ek het daaraan vorm gegee, ek sal dit ook doen.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 46:11 Jesaja se profesie II, bl. 102-103 Die Wagtoring,1999/8/15, bl. 14 Daniël se profesie, bl. 149
11 wat van die sonsopgang af ’n roofvoël roep,+ uit ’n ver land die man om my besluit uit te voer.+ Ek het dit gespreek; ek sal dit ook laat kom.+ Ek het daaraan vorm gegee, ek sal dit ook doen.+