5 En nou het Jehovah, die Een wat my van die moederskoot af gevorm het as ’n kneg wat aan hom behoort,+ gesê dat ek Jakob na hom toe moet terugbring,+ sodat Israel by hom versamel kan word.+ En ek sal verheerlik word in die oë van Jehovah, en my God sal my sterkte wees.