Jesaja 49:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 49:10 Jesaja se profesie II, bl. 143-144
10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+