Jesaja 49:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 49:13 Jesaja se profesie II, bl. 145-146
13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+