Jesaja 52:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 sal hy ook baie nasies laat skrik.+ Oor hom sal konings hulle mond toehou,+ want wat nie vir hulle vertel is nie, sal hulle sien, en op wat hulle nie gehoor het nie, sal hulle hulle aandag rig.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 52:15 Jesaja se profesie II, bl. 197 Ontwaak!,1998/12/8, bl. 111991/6/22, bl. 11
15 sal hy ook baie nasies laat skrik.+ Oor hom sal konings hulle mond toehou,+ want wat nie vir hulle vertel is nie, sal hulle sien, en op wat hulle nie gehoor het nie, sal hulle hulle aandag rig.+