4 Moenie bang wees nie,+ want jy sal nie beskaamd gemaak word nie;+ en moenie verneder voel nie, want jy sal nie teleurgestel word nie.+ Want jy sal selfs die skaamte van jou jeug vergeet,+ en aan die smaad van jou voortdurende weduweeskap sal jy nie meer dink nie.”