Jesaja 55:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want net soos die stortreën en die sneeu uit die hemel neerdaal en nie daarheen terugkeer nie, tensy dit die aarde deurweek en dit laat voortbring en uitspruit,+ en saad aan die saaier en brood aan die eter gegee word,+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 55:10 Die Wagtoring,2008/9/1, bl. 27 Ontwaak!,2008/12, bl. 6-7 Jesaja se profesie II, bl. 245-246
10 Want net soos die stortreën en die sneeu uit die hemel neerdaal en nie daarheen terugkeer nie, tensy dit die aarde deurweek en dit laat voortbring en uitspruit,+ en saad aan die saaier en brood aan die eter gegee word,+