Jesaja 55:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 In die plek van die doringbos sal die jenewerboom opkom.+ In die plek van die brandnetel sal die mirteboom opkom.+ En dit moet Jehovah tot roem strek,+ ’n teken tot onbepaalde tyd+ wat nie uitgeroei sal word nie.” Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 55:13 Jesaja se profesie II, bl. 245-246
13 In die plek van die doringbos sal die jenewerboom opkom.+ In die plek van die brandnetel sal die mirteboom opkom.+ En dit moet Jehovah tot roem strek,+ ’n teken tot onbepaalde tyd+ wat nie uitgeroei sal word nie.”