Jesaja 58:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Jehovah sal jou sekerlik voortdurend+ lei+ en jou siel selfs in ’n verskroeide land versadig,+ en hy sal jou gebeente krag gee;+ en jy moet word soos ’n tuin wat goed natgelei word,+ en soos die waterbron waarvan die waters nie lieg nie. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 58:11 Jesaja se profesie II, bl. 284-285
11 En Jehovah sal jou sekerlik voortdurend+ lei+ en jou siel selfs in ’n verskroeide land versadig,+ en hy sal jou gebeente krag gee;+ en jy moet word soos ’n tuin wat goed natgelei word,+ en soos die waterbron waarvan die waters nie lieg nie.