Jesaja 59:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die weg van vrede+ het hulle geïgnoreer, en daar is geen geregtigheid in hulle spore nie.+ Hulle het hulle paaie vir hulle krom gemaak.+ Niemand wat daarop loop, sal vrede ken nie.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 59:8 Jesaja se profesie II, bl. 293-294
8 Die weg van vrede+ het hulle geïgnoreer, en daar is geen geregtigheid in hulle spore nie.+ Hulle het hulle paaie vir hulle krom gemaak.+ Niemand wat daarop loop, sal vrede ken nie.+