Jesaja 60:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Al die kuddes van Kedar+—hulle sal by jou bymekaargebring word. Die ramme van Neʹbajot+—hulle sal jou dien.+ Met goedkeuring sal hulle op my altaar kom,+ en ek sal my luisterryke huis versier.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 60:7 Die Wagtoring,2002/7/1, bl. 11-13 Jesaja se profesie II, bl. 308, 310
7 Al die kuddes van Kedar+—hulle sal by jou bymekaargebring word. Die ramme van Neʹbajot+—hulle sal jou dien.+ Met goedkeuring sal hulle op my altaar kom,+ en ek sal my luisterryke huis versier.+