Jesaja 64:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 soos wanneer ’n vuur die fynhout aan die brand steek en die vuur die water laat kook, om u naam aan u teenstanders bekend te maak,+ sodat die nasies weens u in beroering sou wees!+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 64:2 Jesaja se profesie II, bl. 363-364
2 soos wanneer ’n vuur die fynhout aan die brand steek en die vuur die water laat kook, om u naam aan u teenstanders bekend te maak,+ sodat die nasies weens u in beroering sou wees!+