Jesaja 64:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het die een tegemoetgekom wat hom verheug en regverdigheid beoefen,+ dié wat op u weë aan u bly dink.+ Kyk! U het verontwaardig geraak,+ terwyl ons aangehou sondig het+—’n lang tyd, en sal ons gered word?+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 64:5 Jesaja se profesie II, bl. 364
5 U het die een tegemoetgekom wat hom verheug en regverdigheid beoefen,+ dié wat op u weë aan u bly dink.+ Kyk! U het verontwaardig geraak,+ terwyl ons aangehou sondig het+—’n lang tyd, en sal ons gered word?+