Jesaja 64:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ons word soos ’n onreine, ons almal, en al ons regverdige dade is soos ’n kleed vir menstruasietye;+ en ons sal verwelk soos blare,+ ons almal, en ons oortredings sal ons wegvoer net soos ’n wind.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 64:6 Die Wagtoring,2007/1/15, bl. 11 Jesaja se profesie II, bl. 365
6 En ons word soos ’n onreine, ons almal, en al ons regverdige dade is soos ’n kleed vir menstruasietye;+ en ons sal verwelk soos blare,+ ons almal, en ons oortredings sal ons wegvoer net soos ’n wind.+