Jesaja 64:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ons huis van heiligheid en luisterrykheid,+ waarin ons voorvaders u geloof het,+ het iets geword wat met vuur verbrand moet word;+ en al ons begeerlike dinge+ het ’n verwoesting geword. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 64:11 Jesaja se profesie II, bl. 368-369
11 Ons huis van heiligheid en luisterrykheid,+ waarin ons voorvaders u geloof het,+ het iets geword wat met vuur verbrand moet word;+ en al ons begeerlike dinge+ het ’n verwoesting geword.