Jesaja 65:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Kyk! My knegte sal met vreugde uitroep weens die goeie toestand van die hart,+ maar julle sal skreeu weens die pyn in die hart en weeklaag weens die verbreking van gees.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 65:14 Jesaja se profesie II, bl. 379-380
14 Kyk! My knegte sal met vreugde uitroep weens die goeie toestand van die hart,+ maar julle sal skreeu weens die pyn in die hart en weeklaag weens die verbreking van gees.+