16 sodat elkeen wat homself op die aarde seën, hom deur die God van trou sal seën,+ en elkeen wat ’n beëdigde verklaring op die aarde aflê, by die God van trou sal sweer;+ omdat die vorige benoudhede vergete sal wees en omdat hulle vir my oë verborge sal wees.+