20 “Daarvandaan sal nie meer ’n suigeling van ’n paar dae kom nie,+ en ook nie ’n ou man wat nie sy dae vervul nie;+ want iemand sal as ’n blote seun sterf, al is hy honderd jaar oud; en wat die sondaar betref, al is hy honderd jaar oud, sal ’n vloek oor hom uitgespreek word.+