8 Die priesters het nie gesê: ‘Waar is Jehovah?’ nie.+ En dié wat hulle met die wet besig hou, het my nie geken nie;+ en die herders het teen my oortree,+ en selfs die profete het deur Baäl geprofeteer+ en agter dié aan geloop wat geen voordeel kon bring nie.+