Jeremia 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ‘want my volk het twee slegte dinge gedoen: My, die bron van lewende water,+ het hulle verlaat+ om vir hulle reënputte uit te kap, stukkende reënputte, wat nie die water kan hou nie.’ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:13 Jeremia, bl. 68-69 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 9-102003/12/1, bl. 32
13 ‘want my volk het twee slegte dinge gedoen: My, die bron van lewende water,+ het hulle verlaat+ om vir hulle reënputte uit te kap, stukkende reënputte, wat nie die water kan hou nie.’