Jeremia 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gaan swerf rond in die strate van Jerusalem en sien tog en weet, en soek self op sy openbare pleine of julle iemand kan vind,+ of daar enigiemand is wat geregtigheid beoefen,+ enigiemand wat getrouheid soek,+ en ek sal vergifnis daaraan skenk.
5 Gaan swerf rond in die strate van Jerusalem en sien tog en weet, en soek self op sy openbare pleine of julle iemand kan vind,+ of daar enigiemand is wat geregtigheid beoefen,+ enigiemand wat getrouheid soek,+ en ek sal vergifnis daaraan skenk.