Jeremia 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “In dié tyd”, is die woord van Jehovah, “sal mense ook die bene van die konings van Juda en die bene van sy vorste en die bene van die priesters en die bene van die profete en die bene van die inwoners van Jerusalem uit hulle grafte haal.+
8 “In dié tyd”, is die woord van Jehovah, “sal mense ook die bene van die konings van Juda en die bene van sy vorste en die bene van die priesters en die bene van die profete en die bene van die inwoners van Jerusalem uit hulle grafte haal.+