Jeremia 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Selfs die ooievaar in die hemel—hy ken sy vasgestelde tye goed;+ en die tortelduif+ en die windswael en die tiptol—hulle neem die tyd van hulle koms goed in ag. Maar wat my volk betref, hulle het die reg van Jehovah nie leer ken nie.”’+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 8:7 Die Wagtoring (Publieke uitgawe),nr. 6 2016 bl. 8-9 Die Wagtoring,2002/8/1, bl. 32
7 Selfs die ooievaar in die hemel—hy ken sy vasgestelde tye goed;+ en die tortelduif+ en die windswael en die tiptol—hulle neem die tyd van hulle koms goed in ag. Maar wat my volk betref, hulle het die reg van Jehovah nie leer ken nie.”’+