Jeremia 11:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 daarom, só het Jehovah van die leërs gesê: “Kyk, ek rig my aandag op hulle. Die jong manne sal deur die swaard sterf.+ Hulle seuns en hulle dogters sal deur die hongersnood sterf.+
22 daarom, só het Jehovah van die leërs gesê: “Kyk, ek rig my aandag op hulle. Die jong manne sal deur die swaard sterf.+ Hulle seuns en hulle dogters sal deur die hongersnood sterf.+