Jeremia 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En wanneer jy in jou hart sal sê:+ ‘Waarom het hierdie dinge my oorgekom?’+—weens die oorvloed van jou oortredings is die slippe van jou kleed as bedekking weggeneem;+ jou hakskene is gewelddadig behandel.
22 En wanneer jy in jou hart sal sê:+ ‘Waarom het hierdie dinge my oorgekom?’+—weens die oorvloed van jou oortredings is die slippe van jou kleed as bedekking weggeneem;+ jou hakskene is gewelddadig behandel.