9 Die vrou wat aan sewe geboorte gegee het, het weggekwyn; haar siel het na asem gesnak.+ Haar son het ondergegaan terwyl dit nog dag was;+ dit het beskaamd gestaan en verleë gevoel.’ ‘En hulle oorblyfsel sal ek voor hulle vyande aan die swaard oorgee’,+ is die woord van Jehovah.”