Jeremia 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘Kan ek nie met julle maak net soos hierdie pottebakker nie, o huis van Israel?’ is die woord van Jehovah. ‘Kyk! Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:6 Lewe en Bediening — Vergaderingwerkboek,2017/4, bl. 3 Die Wagtoring,1999/4/1, bl. 22
6 “‘Kan ek nie met julle maak net soos hierdie pottebakker nie, o huis van Israel?’ is die woord van Jehovah. ‘Kyk! Soos die klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel.+