7 En ek sal die raad van Juda en van Jerusalem in hierdie plek verydel,+ en ek sal hulle voor hulle vyande deur die swaard laat val en deur die hand van dié wat hulle siel soek.+ En ek sal hulle lyke gee as voedsel vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde.+