Jeremia 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U het my mislei, o Jehovah, sodat ek mislei is. U het u krag teen my gebruik, sodat u die oorhand gekry het.+ Ek het die hele dag ’n voorwerp van gelag geword; almal bespot my.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 20:7 Jeremia, bl. 36-37 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 91989/5/1, bl. 31
7 U het my mislei, o Jehovah, sodat ek mislei is. U het u krag teen my gebruik, sodat u die oorhand gekry het.+ Ek het die hele dag ’n voorwerp van gelag geword; almal bespot my.+