Jeremia 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek sal my oog ten goede op hulle rig,+ en ek sal hulle beslis na hierdie land laat terugkeer.+ En ek sal hulle opbou, en ek sal nie afbreek nie; en ek sal hulle plant, en ek sal nie uitruk nie.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 24:6 Die Wagtoring,1994/3/1, bl. 14-15, 171986/1/1, bl. 19
6 En ek sal my oog ten goede op hulle rig,+ en ek sal hulle beslis na hierdie land laat terugkeer.+ En ek sal hulle opbou, en ek sal nie afbreek nie; en ek sal hulle plant, en ek sal nie uitruk nie.+