Jeremia 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek sal hulle ’n hart gee om my te ken,+ dat ek Jehovah is; en hulle sal my volk word,+ en ek sal hulle God word, want hulle sal tot my terugkeer met hulle hele hart.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 24:7 Die Wagtoring,2013/3/15, bl. 8-9
7 En ek sal hulle ’n hart gee om my te ken,+ dat ek Jehovah is; en hulle sal my volk word,+ en ek sal hulle God word, want hulle sal tot my terugkeer met hulle hele hart.+