Jeremia 25:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 naamlik Jerusalem en die stede van Juda en sy konings, sy vorste, om hulle ’n verwoeste plek te maak, ’n voorwerp van verbasing,+ iets om oor te fluit en ’n vervloeking, soos dit vandag is;+
18 naamlik Jerusalem en die stede van Juda en sy konings, sy vorste, om hulle ’n verwoeste plek te maak, ’n voorwerp van verbasing,+ iets om oor te fluit en ’n vervloeking, soos dit vandag is;+